top of page

RADIO AFRIKAANS STEREO

Die Internet radiostasie  wat uit saai wêreldwyd  en het oor deur die  jare kontak  gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande  in Europa. Daar is ook kontak gemaak met radio stasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans Stereo hier om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense die uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans Stereo en  4 Radio Stasie in Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend. Welkom by ons Hoof Radiostasie in Duitsland, Radio SAM Broadcasting Studios die Radiostasie wat hierdie Radiostasie Bladsy gebou het. Vir alle Afrikaanse Luisteraars regoor die wêreld om hierdie webwerf te geniet, vir Aanhangers, Vriende en vir jonk en oud om Afrikaanse Musiek te geniet.

 
 
 

Comments

Rated 0 out of 5 stars.
No ratings yet

Add a rating
bottom of page