










Hoofradiostasie-afskakeling
Radio SAM Broadcasting Studio Germany

RADIO AFRIKAANS STEREO STUDIOS GERMANY
Ons is n Klein Radio Stasie, Met Baier Lekker Musik 24/7 ,net vir julle elke Dag ,Metbaier lekker afrikaanse Musik en baier mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek.Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland . Radio Afrikaanse Stereo Studios , Former van 12 Internet Radio Stations in Germany Skakels duur Zeno Media . Radio Eendrag Duitsland , Radio Springbok Duitsland , Radio Boerevolk Duitsland , Radio Voortrekker Stereo en Ons Hoof Radio Stasie , Radio SAM Broadcasting Studios .









ONS AFRIKAANSE WEBWERFE
KLIK OP DIE BANIER OM MY AFRIKAANSE WEBWERF TE BESOEK / CLICK ON THE BANNER TO VISIT MY AFRIKAANS WEBSITE


Dit is vir ons belangrik om ons luisteraars in te lig wat se Afrikaanse en Duitse Musiek wat ons Spiel,.Op Radio Afrikaans Stereo. Het luisteraars regoor Suid‐Afrika en ook oor die grense van die wêreld heen wat deur middel van “live streaming” op ons App en Webtuiste na ons luister.Wys vir ons waar jy daagliks radio luister en laat ons weet in ons Gaste boek. Om ‘n mededingende gemeenskapsradiostasie in Duitsland van hoogstaande gehalte te bedryf binne die geografiese uitsaaigebied van Radio Afrikaans Sterero.
Programinhoud gerig sal wees op Opvoeding, ter bevordering van die Afrikaanse Taal en Kultuur, en Inligtingsprogramme asook om gesonde vermaak te verskaf.Om sovêr as wat dit moontlik is, aan die wense en behoeftes van sy luisteraars of gemeenskap te voldoen.Om die lewensvatbaarheid van sodanige radiostasie te verseker
Radio Afrikaans Stereo saai uit op frekwensie fm Stereo in die volgende gebiede: Duitsland en Wereldwyd.
Radio Afrikaans Stereo is n Internet Radio Stasie se eerste uitsaai was in Duitsland 2022.
Die internet radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Boere en Afrikaanse mensre in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Boervolk en die Afrikaanse mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans Stereo .
Radio Afrikaans Stereo saai Afrikaanse musiek 24 uur per dag uit en ook ‘n weeklikse geselsprogram op Vrydag en Saterdag, 19:00 Suid Afrikaanse tyd.
Hier by Radio Afrikaans Stereo is en sal die belange van die Boervolk en Afriikaanse mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend: “”.
KLIK OP DIE BANIER OM MY AFRIKAANSE WEBWERF TE BESOEK / CLICK ON THE BANNER TO VISIT MY AFRIKAANS WEBSITE
