top of page

RADIO STASIES

sound-speakers-1.webp

Afrikaanse Radio Stasies

Ons is wonderlike radiostasies, met baie goeie musiek, en wonderlike webwerwe en vennote wat ons graag wil deel met alle musiekliefhebbers op 'n aanlyn radiostasie wêreldwyd, vir jonk en oud om elke dag te geniet, 24/7. Ons het 'Radio Afrikaanse Stereo' vir Julle gebou. Sodat jy nooit daardie wonderlike geleentheid misloop nie. Ons streef daarna om te alle tye die moeite uit te haal om uit te vind waar daardie gunsteling kunstenaar optree, kyk na ander kunstenaars wat ook optree, en by watter lokaal dit gehou gaan word, hoe laat, en miskien is dit die einde van die lewe soos jy dit ken.

radiovoortrekkerstudois1.png

Radio Voortrekker Stereo Duitsland is n Klein Radio Stasie, Met Baier Lekker Afrikaanse Musik 24/7 , vir julle elke Dag , en met baie mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek.Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland.Radio SAM Music Duitsland, Former of 14 internetradiostasies in Duitsland bestuur deur Zeno Media. Radio SAM Germany, Radio Springbok Germany , Radio SAM Oldies-Rock and Radio SAM Country Germany and baie mier Stasie.groete van Radio Voortrekker Stereo as julle van musiek hou,Skakel in gerus

listenlive.png
radiovoortrekkerstudois6.avif

Die Internet radiostasie  wat uit saai wêreldwyd  en het oor deur die  jare kontak  gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande  in Europa. Daar is ook kontak gemaak met radio stasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het.

listenlive.png
radiovoortrekkerstudois7.png

Met amper niks om mee te begin nie die idee vir 'n toegewyde Radio Springbok Duitsland ontstaan.baie ure, weke en maande later het alles bymekaar gekom.En hier is hy nou. Trots Afrikaans!! Trots Radio Springbok Duitsland!Ondersteun ons, want dis JOU Radio Stasie.Laat hy val waar hy val!Die Radio Springbok Duitsland-visie is ook om 'n gemeenskapsmediadiens van hoë gehalte te verskaf, insluitend uitsaai, publisering en netwerke vir die verspreiding van inligting kommentaar, vermaak en Akademiese Radiostasie wees.

listenlive.png
radioafrikkansstereobanne3.png

Radio Afrikaans Stereo is jou nommer 'n radiostasie in Diutsland en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat Lekker Afrikaans en Lekker bekend is, wil ervaar. radiostasie Radio Afrikaans Stereo is 'n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januarie 2023, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet en selfoon.

listenlive.png
sound-speakers-1.webp

ONS RADIO STASIES

radiosambroadcaster5.gif

Die radioprogram van Radio SAM Broadcasting Studios Duitsland bied net die regte ding vir elke Schlager-aanhanger: Of dit nou Duitse Schlager, Discofox of Country, Party Schlager of Duitse Rock is, van volksmusiek tot pragtige ou liedjies - op Radio SAM Broadcasting Studios Duitsland word die beste Duitse en internasionale Schlager 24 uur per dag, 7 dae per week gespeel.

listenlive.png
boervolkbanner4.gif

groete van boervolk stereo germany as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die stasies...

listenlive.png
radioeendrag233.avif

We are  Great Radio Station, With alot of Good Music ,and Great Websites and Partners we would like to Share for all Music Lovers On Radio-Eendrag Germany a online Radio Station Worldwide, For Young and Old to Enjoy Every Day, 24/7

listenlive.png
oldiesbutgoldeisraBANNER3.png

Oldies but Goldies from the 70s - 80s - 90s as well Old Schlager Party Songs from Germany to enjoy ,and as well from South Africa ,with Great Afrikaans Music .

listenlive.png
bottom of page