top of page
boervolkbanner4.gif
24stundeir.gif

RADIO BOEREVOLK STEREO


Afrikaanse musiek weerspieël die diversiteit van die Afrikaner: Sedert die tagtigerjare was daar nie alleen tradisionele Boeremusiek benewens populêre musiek (soos veral vervat in die Huisgenoot Skouspel) nie, maar ook alternatiewe strome. Waar populêre musiek (byvoorbeeld Bles Bridges, Cora Marie, Janita Claassen, Rina Hugo en Carike Keuzenkamp hulself toegespits het op die vermaaklikheidsaspek van musiek, het alternatiewe kunstenaars (byvoorbeeld Piet Botha, Bernoldus Niemand, Koos Kombuis en Johannes Kerkorrel) sosiale kommentaar gelewer op Apartheid en Afrikaneridentiteit. Belangrik in voor-1994 Afrikaanse musiek is ook kunstenaars soos Laurika Rauch, Anton Goosen, Coenie de Villiers, Lucas Maree en Koos du Plessis wat hulself beywer het vir die skryf van kwaliteit musiek en lirieke, alhoewel hulle selde direkte sosiale kommentaar gelewer het.

1203274ZSpmAolD.jpg
coach-2.webp
voortrekkers1.jpg

AFRIKAANS EN BOEREVOLK MUSIEK

clef-1.webp
music-2.webp
clef-1.webp
vierklepictu2.jpg
BOERE MUSIEK

ONS WEBWERF

afrikaansemen2.gif

Groot Afrikaanse Musiek Kunstenaars

Kunstenaars
Die Legendes van Afrikaanse Musiek
Die Skatkis van Afrikaanse Musiek
En as jy net 'n bietjie verder in die hooftrekke-afdeling blaai, sal jy sien daar is sommer 'n verskeidenheid Afrikaanse musiek.As jy wil hê ons moet jou webwerf met jou CD-omslag koppel, is jy welkom, stuur vir ons net 'n e-pos: a.dezius@gmail.com, en dalk 'n nuwe liedjie of album wat ons op ons Afrikaanse Radiostasie kan speel, Groete uit Afrikaans Radio Boervolk Stereo Germany van die radiospan. Of vind ons op Facebook en los vir ons 'n klein boodskap en ons sal terugkom na jou toe.

vrystvow.png
BOEREVOLK STEREOAFRIKAANS MUSIEK
00:00 / 01:04
microphone-67.jpg

ONS SKAKELS

afrikaansemen2.gif
afrikaansemen2.gif
afrikaansemen2.gif

Radio Boervolk Stereo Germany is n aanlyn Radio stasie wat 24/7, Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel. groete van boervolk stereo germany as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek  op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die stasies...

afrikaansemen2.gif

RADIO N STASIE VIR DIE AFRIKAANSE VOLK MET NUUS,WEER EN LEKKER MUSIEK:Die Erste Nommer 1 Afrikaanse Radio Stasie reg uit Duitsland,met Afrikaanse Duitse en Boere musiek.

Ons vriend op facebook en rond om die wereld wat na ons radiostasies luister
welkom op radio eendrag duitsland,n radio stasie reg uit duitsland.

GIF2.gif
unnamed_png6.avif
Online-Radio-Box-.jpg
owndesins7.jpg
bottom of page