










Hoofradiostasie-afskakeling
Radio SAM Broadcasting Studio Germany

RADIO AFRIKAANS STEREO STUDIOS GERMANY
Music & Memories
Where Music Meets Fun & Friends
ONS 6 AFRIKAANS RADIO STASIES OP RADIO AFRIKAANS STEREO STUDIOS DUITSLAND
Potgooi van ons Radio Stasies
Groete van Radio Afrikaans Stereo ,as jy op een van die radiostasies wil inskakel op ons Potgooi moet jy die hoof hoorspel onder die bladsy af skakel elke radiostasie het 400 liedjies om te geniet Welkom by Zeno fm en Onlie Radio Box


Andreas Dezius
as Dj Nighthawk














Ons is n Klein Radio Stasie, Met Baier Lekker Musik 24/7 ,net vir julle elke Dag ,Metbaier lekker afrikaanse Musik en baier mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek.Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland . Radio Afrikaanse Stereo Studios , Former van 12 Internet Radio Stations in Germany Skakels duur Zeno Media . Radio Eendrag Duitsland , Radio Springbok Duitsland , Radio Boerevolk Duitsland , Radio Voortrekker Stereo en Ons Hoof Radio Stasie , Radio SAM Broadcasting Studios .

OOR ONS RADIO STASIE
Radio Afrikaans Stereo FM, die gemeenskapsradiostasie is ‘n radiostasie wat van plaaslike talent gebruik maak om ons luisteraars mee te vermaak. Almal wat tans by
Radio Afrikaans Stereo Studios Duitslang
Werksaam is woon binne die uitsaai voetspoor van die stasie en almal neem ook aktief deel in een of meer van die gemeenskap projekte waarby
Radio Afrikaans Stereo
Betrokke is. Ons is ‘n Afrikaans gebaseerde radio stasie met ‘n Afrikaans en Duitse en Engeks agtergrond.
Dit is vir ons belangrik om ons luisteraars in te lig wat se Afrikaanse en Duitse Musiek wat ons Spiel,.Op Radio Afrikaans Stereo. Het luisteraars regoor Suid‐Afrika en ook oor die grense van die wêreld heen wat deur middel van “live streaming” op ons App en Webtuiste na ons luister.Wys vir ons waar jy daagliks radio luister en laat ons weet in ons Gaste boek. Om ‘n mededingende gemeenskapsradiostasie in Duitsland van hoogstaande gehalte te bedryf binne die geografiese uitsaaigebied van Radio Afrikaans Sterero.
Programinhoud gerig sal wees op Opvoeding, ter bevordering van die Afrikaanse Taal en Kultuur, en Inligtingsprogramme asook om gesonde vermaak te verskaf.Om sovêr as wat dit moontlik is, aan die wense en behoeftes van sy luisteraars of gemeenskap te voldoen.Om die lewensvatbaarheid van sodanige radiostasie te verseker
Radio Afrikaans Stereo saai uit op frekwensie fm Stereo in die volgende gebiede: Duitsland en Wereldwyd.
Radio Afrikaans Stereo is n Internet Radio Stasie se eerste uitsaai was in Duitsland 2022.
Die internet radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Boere en Afrikaanse mensre in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Boervolk en die Afrikaanse mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans Stereo .
Radio Afrikaans Stereo saai Afrikaanse musiek 24 uur per dag uit en ook ‘n weeklikse geselsprogram op Vrydag en Saterdag, 19:00 Suid Afrikaanse tyd.
Hier by Radio Afrikaans Stereo is en sal die belange van die Boervolk en Afriikaanse mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend: “”.


Die Internet radiostasie wat uit saai wêreldwyd en het oor deur die jare kontak gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande in Europa. Daar is ook kontak gemaak met radio stasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans Stereo hier om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense die uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans Stereo en 4 Radio Stasie in Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend. Welkom by ons Hoof Radiostasie in Duitsland, Radio SAM Broadcasting Studios die Radiostasie wat hierdie Radiostasie Bladsy gebou het. Vir alle Afrikaanse Luisteraars regoor die wêreld om hierdie webwerf te geniet, vir Aanhangers, Vriende en vir jonk en oud om Afrikaanse Musiek te geniet.
About Us
At RADIO AFRIKAANS STUDIOS GERMANY, we're all about creating a vibrant and welcoming space where music enthusiasts can come together to enjoy the magic of Afrikaans Music. Our bar is designed to be the ultimate destination for those seeking a memorable night filled with laughter, music, and good vibes.
Oor Ons
By RADIO AFRIKAANS STUDIOS DUITSLAND gaan dit alles daaroor om 'n lewendige en verwelkomende ruimte te skep waar musiekentoesiaste kan saamkom om die magie van Afrikaanse musiek te geniet. Ons kroeg is ontwerp om die uiteindelike bestemming te wees vir diegene wat 'n onvergeetlike aand vol lag, musiek en goeiOor Onse vibes soek.








Step into Radio Afrikaans Stereo Studios Germany and immerse yourself in a world of musical delight. Our extensive song library ensures there's something for everyone, from classic hits to the latest chart-toppers. Our private rooms, spacious stage, and lively ambiance set the stage for unforgettable afrikaans Music experiences.
Stap Radio Afrikaans Stereo Studios Duitsland binne en verdiep jouself in 'n wêreld van musikale genot. Ons uitgebreide liedjiebiblioteek verseker dat daar iets vir almal is, van klassieke treffers tot die nuutste trefferlyste. Ons privaat kamers, ruim verhoog en lewendige atmosfeer skep die weg vir onvergeetlike Afrikaanse musiekervarings.

Oomblikke Vasgevang


DIS HOE DIT WERK
As jy wil hê ons moet jou webwerf met jou CD-omslag koppel, is jy welkom, stuur vir ons net 'n e-pos: a.dezius@gmail.com , en dalk 'n nuwe liedjie van julle album wat ons op ons Afrikaanse Radio Stasie kan speel, Groete uit Radio Afrikaans Radio Stereo Studios Duitsland van die Radiospan. Of vind ons op Facebook en los vir ons 'n klein boodskap en ons sal terugkom na jou toe.




Radio Springbok Duitsland is jou nommer een radiostasie in Duitsland en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wil ervaar wat HEERLIK Afrikaans en HEERLIK bekend is. Radiostasie Radio Springbok Duitsland is 'n opwindende, tendens-stellende, opvoedkundige en informatiewe radiostasie, gebore op 11 Oktober 2019. Gebruikersnaam: Wagwoord: Radio Springbok Duitsland verwelkom vriende en luisteraars. Luister nou aanlyn enige plek in die wêreld, laai die Toep nou af en stem in op Radio Springbok Duitsland! Tot op hierdie stadium het ons 'n eenvoudige huishoudelike mengpaneel, 'n goedkoop hi-fi-stel met 'n CD-speler, 'n luidsprekerfoon vir die uitsaai van telefoonoproepe en slegs die basiese ander toerusting gebruik, maar ons saai uit en ons luisteraars ondersteun dit graag ten volle. Met amper niks om mee te begin nie die idee vir 'n toegewyde Radio Springbok Duitsland ontstaan.baie ure, weke en maande later het alles bymekaar gekom.En hier is hy nou. Trots Afrikaans!! Trots Radio Springbok Duitsland!Ondersteun ons, want dis JOU Radio Stasie.Laat hy val waar hy val!Die Radio Springbok Duitsland-visie is ook om 'n gemeenskapsmediadiens van hoë gehalte te verskaf, insluitend uitsaai, publisering en netwerke vir die verspreiding van inligting kommentaar, vermaak en Akademiese Radiostasie wees. Radio Springbok Duitsland bestaan om kwaliteit aan die gemeenskappe te lewer en hul luisteraars .Kom besoek ons radiostasie as jy lief is vir Duitse en Afrikaanse musiek




Radio Voortrekker Stereo Duitsland is n Klein Radio Stasie, Met Baier Lekker Afrikaanse Musik 24/7 , vir julle elke Dag , en met baie mooi Webwerfe dat n Mens kan Besoek.Ons Radio Stasie Loop reg uit Duitsland.Radio SAM Music Duitsland, Former of 14 internetradiostasies in Duitsland bestuur deur Zeno Media. Radio SAM Germany, Radio Springbok Germany , Radio SAM Oldies-Rock and Radio SAM Country Germany and baie mier Stasie.groete van Radio Voortrekker Stereo as julle van musiek hou,Skakel in gerus,ein van ons 14 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se een spiel die mooi musiek op ons radio stasies spiel,al wat julle moet doen is klik op een van die stasies...Kom besoek ons radiostasie as jy lief is vir Duitse en Afrikaanse musiek. groete van radio voortrekker stereo as julle van musiek hou,Skakel an ,ein van ons 6 RADIO stasies,en sien wat se ein ,van die radio stasie julle miskin sal van hou,en wat se ein spiel die mooi musiek op ons radio stasies,al wat julle moet doen is klikop ein van die 6 stasies...





Radio Afrikaans Duitsland is n is 'n gratis aanlyn radio-ontvanger aanlyn stasie wat 24/7, Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.groete van Radio Eendrag Duitsland as julle van musiek hou,Skakel in ,Radio Eendrag Duitsland,en luister na radio stasies saam met jou vriende. Luister en skakel in op een van ons Radiostasies hier by Afrikaans Duitsland, en geniet. Bespreek jou Radiostasies by Afrikaans Duitsland Wêreldwyd, en deel saam met jou vriende wêreldwyd.Die Internet radiostasie wat uit saai wêreldwyd en het oor deur die jare kontak gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande in Europa. Daar is ook kontak gemaak met radio stasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het. Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans Stereo hier om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense die uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans Stereo en 4 Radio Stasie in Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend. Welkom by ons Hoof Radiostasie in Duitsland, Radio SAM Broadcasting Studios die Radiostasie wat hierdie Radiostasie Bladsy gebou het. Vir alle Afrikaanse Luisteraars regoor die wêreld om hierdie webwerf te geniet, vir Aanhangers, Vriende en vir jonk en oud om Afrikaanse Musiek te geniet.




Radio Eendrag Duitsland is n is 'n gratis aanlyn radio-ontvanger aanlyn stasie wat 24/7, Wereldwyd vir ons Afrikaanse Mense ,Lekker Afrikaanse Musiek Spiel.groete van Radio Eendrag Duitsland as julle van musiek hou,Skakel in ,Radio Eendrag Duitsland,en luister na radio stasies saam met jou vriende. Luister en skakel in op een van ons Radiostasies hier by Radio Eendrag Duitsland, en geniet. Bespreek jou Radiostasies by Radio Eendrag Duitsland Wêreldwyd, en deel saam met jou vriende wêreldwyd.Kom besoek ons radiostasie as jy lief is vir Duitse en Afrikaanse musiek .
Groot Afrikaanse Musiek Kunstenaars
Kunstenaars
Die Legendes van Afrikaanse Musiek
Die Skatkis van Afrikaanse Musiek
En as jy net 'n bietjie verder in die hooftrekke-afdeling blaai, sal jy sien daar is sommer 'n verskeidenheid Afrikaanse musiek.



Radio Boerevolk Stereo is jou nommer 'n radiostasie in Diutsland en omliggende gebiede, maar ook wêreldwyd vir die duisende Suid-Afrikaners wat uit ons pragtige land geëmigreer het en steeds alles wat Lekker Afrikaans en Lekker bekend is, wil ervaar. radiostasie Radio Boerevolk Stereo is 'n opwindende tendens-stellende, opvoedkundige en insiggewende radiostasie, gebore op 1 Januarie 2023, toe dit vir die eerste keer begin uitsaai het via internet en selfoon. Radio Boerevolk Stereo spog met 'n dinamiese, kreatiewe en passievolle span aan die stuur, agter die skerms met 'n permanente FM uitsaailisensie .Kom besoek ons radiostasie as jy lief is vir Duitse en Afrikaanse musiek .Geniet ons musiek wat ons op ons Radio Stasies speel , Deel ons Radio Stasie graag met Vriende en Familie ,Ons Radio Stasies loop 24/7 aanlyn elke Dag , Skakel in Waar jy ooit sal wees op ons Radio Stasies .Op partytjies, Wanneer jy Kampeer, of Wanneer ooit na ons Radio Stasies graag wil luister,Na Afrikaanse en Duitse Musiek, Afrikaans Radio Studios Germany.Ja dan kom ons met n great boodskap van Afrikaans Radio studios Germany ,Ons sal van Maart 2022 reg Uitsaaiop Afrikaan Radio Studios op n Saturdag van 17h00 tot 18h00 met afrikaans met Dj Nighthawk,so ek se Welkom.Seen dat die Radio stasie nou op 90 % LOOP IN GERMANY .dankie vir die Ondersteuning,Radio boervolk stereo germanys Musiek Skakels:
Groot Afrikaanse Musiek Kunstenaars
Kunstenaars
Die Legendes van Afrikaanse Musiek
Die Skatkis van Afrikaanse Musiek
En as jy net 'n bietjie verder in die hooftrekke-afdeling blaai, sal jy sien daar is sommer 'n verskeidenheid Afrikaanse musiek.

ONS SPAAN



