top of page
SAMUSICBANNER4.png
StJoRautenbach9.jpg

Goeie dag, en dankie vir
u besoek, na ons Webwerf.

 

 Boeremusiek (Afrikaans for Boer music) is a kind of South African instrumental folk music. Its was made to go with social dancing at parties and festivals.Boeremusiek is from Europe. It was brought to South Africa and changed into its own style. It is thought to have got to South Africa by British Empire military bands.

Every artist or band comes up with their own sound and style. They make up their own style by playing different types of concertinas and using different instruments in the band.A concertina is similar to an accordion and is the lead instrument in most Boeremusiek bands. There are many different types of concertinas, which is why Boeremusiek has so many sounds and styles, and the construction the concertina is what makes the different sounds in the Boeremusiek band; it depends on where the slots and holes are put makes the difference on the sound that the concertina makes.Other instruments that might be in a Boeremusiek band are piano accordions, button harmonicas, accordions, pianos, harmoniums and the guitar. Sometimes, a cello or bass guitar may be seen.Today, there are many successful Boeremusiek bands that have recorded albums. Some famous bands and individual artists today are Klipwerf Boereorkes, Danie Grey, Nico Carstens, Taffie Kikkilus, Brian Nieuwoudt, Samuel Petzer, Worsie Visser and Die Ghitaar Man:

Die Wals
Die wals is 'n dansvorm in drieslagmaat, wat die gewildste balsaaldans in Europa geword het gedurende die 19de eeu. Die dans het vir langer as 'n eeu gewild gebly en het ook die belangstelling gewek van die komponiste van klassieke musiek gedurende die 19de en die begin van die 20ste eeu, wat die opgewekte walsmusiek in baie van hulle komposisies ingeweef het. As 'n dansvorm is die musiek tot 'n buitengewone hoë peil verhef.Alhoewel daar 'n vroeë musiekstuk van 1754 in die walsvorm bestaan, het die dans op walsmaat eers teen die einde van die 18de eeu ontwikkel. In die suide van Duitsland, in Beiere, Oostenryk en Bohemië was danse in drieslagmaat wat bekend was onder name soos Deutscher, Dreher, Weller, en Ländler, gedans. Die eenvoudige, ongesofistikeerde Duitse danse, in teenstelling met die statige minuet, het toegeneem in gewildheid. Die gly- en draaibewegings van die dansvorm het mettertyd gelei tot die naam waltz vir die besondere dansvorm.In die balsale was 'n onderskeid gemaak tussen die wals en die versamelnaam deutscher vir verskillende danse in drieslagmaat. Amadeus Mozart, wat baie deutscher-en Ländlerwerke gekomponeer het, het nie na een daarvan as waltz verwys nie. In 1786 het egter 'n publikasie met 'n versameling danse, wat ook walse insluit, verskyn.Gedurende die laaste dekade van die 18de eeu het baie verslae in nuusblaaie verskyn oor die gewildheid van die wals. Daar word op gewys dat die wals die kontradans vervang het. Die gewildheid van die wals het, soos verwag kan word, ook besware van sekere kringe uitgelok.Weenen, die hoofstad van Oostenryk, het die stad van die wals geword, want daar het die dans alle ander danse in gewildheid oortref. Die wals het alle nasionale grense oorgesteek, en in 1804 is berig dat die Franse dolverlief is op hierdie ligtende, swewende dans. " 'n Wals, 'n wals!" was telkens die uitroep vanaf die dansvloer, want die Franse kon net nie genoeg van hierdie dans kry nie.

Sommige sedewagters oor die openbare moraliteit het natuurlik hulle afkeur oor hierdie "malle gedraaiery" van die wals uitgespreek en dit het eers in 1812 in Engeland posgevat. In die Pruisiese Hof in Berlyn was dit verbied en is eers in 1818 toegelaat, alhoewel Koningin Luis dit reeds in 1794 gedans het terwyl sy nog 'n prinses was.

Toestande in Europa gedurende die laaste kwart van die 18de eeu was maar bra onstabiel en dit is onwaarskynlik dat die dans voor die einde van die eeu na die Kaap sou gekom het. Daar word nie in enige literatuur van die vroee 19de eeu wat oor die Kaap handel na die wals verwys nie. Soos hierbo aangedui, is die wals eers in 1812 in Engeland bekend gestel en dit is hoogs waarskynlik dat die Britse militêre orkeste dit kort na die datum in die Kaapkolonie bekend sou gestel het. Die eerste skrywer wat na die wals verwys is Bird. Hy skryf dat die wals daardie tyd (1822) baie gewild was.

Van die beroemdste komponiste van die 19de eeu, onder andere Beethoven, Schubert, List, en Von Weber, het walse in hulle komposisies ingesluit. Von Weber se meevoerende "Uitnodiging tot die dans" (1819) is welbekend. Hulle komposisies is egter verhoogwerke en nie vir die dansvloer bedoel nie.

Joseph Lanner (1801 - 1843) en Johann Strauss sr. (1804 - 1840) was twee komponiste van die nuwe orde wat werke gekomponeer het wat die wals op 'n hoë vlak geplaas het, wat musikale komposisie sowel as dansvorm betref. Hulle het 'n aantal jare saamgewerk maar die venootskap is in 1825 beëindig. Voordat hulle paaie geskei het, was Lanner se komposisies hoofsaaklik in die Ländlerstyl. Nadat hulle geskei het, het albei hulle op die wals toegelê.

In Weenen het die gewildheid van dans so toegeneem dat groot danssale soos die Sperl in 1807 en die Apollo in 1808 geopen is, laasgenoemde met dansruimte vir 6000 dansers.

Gedurende die dertigerjare het Johann Strauss sr. toere onderneem, na ander Europese lande en sodoende is die wals in al die lande wat hy besoek het goed gevestig. Na Lanner se dood in 1843 is sy mededinger, J. Strauss sr., se plek geneem deur laasgenoemde se seun Johann jr., wat spoedig die bekendste komponis en aanbieder van ligte musiek geword het, wat daar ooit geleef het. Sy musiekstyl het moontlik meer ooreengestem met die van Lanner as die van sy Vader, met die klem oorwegend op melodie instede van op ritme. Na die dood van J. Strauss sr. is die Strauss-familie tot nog 'n groter mate met die wals verbind met die toetrede van die ander twee seuns, Joseph in 1853 en Eduard in 1859. 'n Menigte komposisies is deur die broers geskep maar dit was onder Johann en Joseph dat die wals gedurende die sestigerjare 'n hoogtepunt bereik het, beide wat die dansvorm en musikale komposisie betref het, en ook as simbool van 'n vrolike en elegante eeu.

Johann Strauss jr. se "Blou Donou" en "Verhale van die Weense Woude" is twee musiekwerke wat waarskynlik meer as enige ander klassieke komposisie oor die hele wêreld opgevoer word.

Richard Strauss (11 Junie 1864 - 8 September 1949) het tot gedurende die eerste kwart van die 20ste eeu meesterlike werke wat op die walsvorm gebaseer is gekomponeer, en wat hoë lof verdien as verhoogwerke. Hierdie komponis was nie verwant aan bogemelde "walskonings" nie. Die goue tydperk van die wals as 'n dansvorm het ten einde geloop toe die Oostenryk-Hongaarse monargie gedurende die eerste wêreldoorlog vernietig is.

Die historiese agtergrond van die wals, met beklemtoning van die bydrae van die Strauss-walskonings, word enigsins volledig geskets, aangesien daar waarskynlik 'n spesiale betekenis geheg kan word aan die feit dat geeneen van hulle mooi walse en ander musiekstukke in die boere-musiekrepertorium opgeneem is nie.

Die wals het 'n groot verskeidenheid afstammelinge deur die hele Europa gehad. In Duitsland is sulke variante as die schottische ontwikkel, met draaibewegings soos die van die wals. Frankryk het sy eie balance valse gehad. In Amerika het later hulle eie Boston-waltz ontwikkel- 'n stadiger, swewende variasie. Ongeveer 1840 het die wals 'n sterk mededinger gekry in die polka; die naam is afgelei van die woord polka, 'n "halwe pas". Dit was 'n vurige dans.

NUWE, JONG EN OPKOMENDE SANGERS

Nuwe, jong en opkomende sangers - Neem kennis: Ons het die afgelope tyd geweldig baie navrae gekry van nuwe, jong en opkomende sangers om hulle te bemark. Daarom het ons besluit om soos volg te werk te gaan: Stuur vir ons 'n e-pos na: AndreC27.demo@gmail.com en heg asseblief nie meer as 2 demo snitte daarby aan nie. Die e-pos moet asseblief die volgende bevat: Naam en kontaknommer; e-pos adres; Stad en Provinsie woonagtig; Repertoire. OF Pos 'n demo CD met nie meer as 8 snitte daarop nie, aan ons met al die bogenoemde kontakbesonderhede, ens daarby ingesluit, na: AndreC27 Promotions Posbus 50286 Hercules Pretoria 0030 Van ons kant, sal ons dan na julle demo snitte luister. 'n Afspraak sal met julle gereel word om bemarkingsopsies en terme met julle te bespreek en ooreenkom. Ons hoop om gou van julle te hoor. Groete Andre & AndreSee more

by: André Craucamp

0091musgif.gif
0087musgif.gif
StJoRautenbach1.jpg

BOERE MUSIEK

StJoRautenbach4.jpg
0081SA.gif

Boeremusiek, also known as Boeremusik, is a traditional Afrikaans folk music genre that originated in South Africa. It is characterized by the use of instruments such as the concertina, accordion, and violin, and features lively, upbeat rhythms that are perfect for dancing. Boeremusiek has a rich history and is still enjoyed by many today as a celebration of South African culture and heritage.

Folk-Music.gif
pianomusgif.gif
m152.jpg
OIP.jpeg
3631561976144179088.jpg
klifwerf1.jpg

Boeremusiek

StJoRautenbach5.jpg
StJoRautenbach2.jpg
0077musgif.gif
0047musgif.gif

Boeremusiek (Afrikaans: ‘Boer music’) is a type of South African instrumental folk music. Its original intent was to be an accompaniment to social dancing at parties and festivals.Boeremusiek is originally European, but once it was brought to South Africa and Namibia, it gradually changed and became its own style.A concertina is similar to an accordion and is the lead instrument in most Boeremusiek bands. There are many different types of concertinas, which is why Boeremusiek has so many unique sounds and styles, and the construction the concertina is what makes the different sounds in the Boeremusiek band; it depends on where the slots and holes are put makes the difference on the sound that the concertina makes. A Boeremusiek band may include piano accordions, button harmonicas, accordions, pianos, harmoniums and the guitar, and sometimes, a cello or bass guitar may be seen.The sound of a Boeremusiek band may depend on what region the band is from (for example, Boeremusiek in Potchefstroom can differ from ones in Stellenbosch), seeing that Boermusiek's intent is to be informal, instrumental dance music. Today, there are many successful Boeremusiek bands that have recorded albums. Some famous bands and individual artists today include Klipwerf Boereorkes, Danie Grey, Nico Carstens, Taffie Kikkilus, Brian Nieuwoudt, Samuel Petzer, Worsie Visser and Die Ghitaar Man.

What is boermusic?
This is a question that has experts pondering for years and can not be answered without a measure of controversy. In short we, The Traditional Boer Music Club, can define Boermusic as instrumental folk music, dating from the period during which the people who practiced it where internationally know as "Die Boere" (The Boers) of South Africa. It is informal music that is played in a distinctive way and was primarily intended as accompaniment for social dancing. For the purpose of this conversation we exclude other kinds of Afrikaans music from the same period like ballads, serenades and music aimed at passive audiences.

What is the Character of Boermusic?
It is nearly impossible to put the rich variety of feeling elements, nuances and sounds that form the essence of Boermusic into words. It is an "experience" of strong and unique character that can not be described in music science terms. The concertina was, and is still to this day, the top lead instrument in Boermusic. Apart from the different types of concertinas that are found in Boer music, there are different dance rhythms and variations in accompaniment. It is striking how each artist often develops a unique and recognizable style. Just as amazing is how the different types of concertinas as well as the different geographical regions created divergent disciplines within Boermusic.

What are the origins of Boermusic?
The origins of Boermusic is like a vine with entangled roots and the development has to be distilled from history and myth. The earliest writings contained no reference to the term "Boermusic" or "Boere orkes" (Boermusic band). It is therefor necessary to search for clues that point to the music in question as light, cheerful, informal and indigenous dance music and not formal or classical music. For that we have to follow references to music-, dance- and song habits during the course of history to determine the inception of Boermusic and how it developed.

Boermusic is largely European in origin and it would be a misconception to think that it was brought to South Africa by the early settlers. Most of it was imported fairly recently but aquired a flavour of its own and remained in vogue here long after it went out of fashion abroad.

How did it get to South Africa?
Whenever a certain dance became popular in Europe or anywhere else, it was not long before it was introduced in the Cape by military bands of the British Empire. Whenever they were off duty, they hired themelves out for parties, weddings and other social events. There where dance masters who taught the new dances to the locals and from there it spread into the hinterland. It acquired a local flavour and character of it's own in the process. A large volume of Boermusic was consequently composed by local musicans, as is still the case today.

There where also music teachers who noted down local tunes. The first person to do this was Charles Etienne Boniface (1787-1853) who arrived in the Cape in February 1807

 

1. Short exerpts from the book by Wilhelm Shultz, "Die ontstaan en ontwikkeling van Boeremusiek"

Welkom

Hartlik welkom by die webtuiste van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika [TBK] wat sedert 1981 toegewy is aan Tradisionele Boeremusiek, ons volkskat en kleinnood.

Ons nooi almal uit om meer oor die TBK en ons tradisionele boeremusiek te wete te kom en dan tradisionele boeremusiek saam op te pas en uit te bou. Lees meer oor hierdie besonderse styl van konsertina spel asook die verskillende ander instrumente. Daar word ook verwys na verskillende orkeste, hulle opnames en die geskiedenis van die Tradisionele Boeremusiekklub van Suid-Afrika.

U word uitgenooi om nuus of biografiese inligting van persone en orkeste by te voeg – Vandag se algemene kennis en alledaagse gebeurtenis vorm die grondslag van môre se geskiedenis. Stuur gerus u bydrae aan info@boeremusiek.org om te keer dat hierdie erfenis vir ewig verlore gaan.

StJoRautenbach6.jpg

Boeremusiek - Ou Waenhuis Vastrap

Dagbreek Boereorkes by die Voortrekkermonument

0047musgif.gif

Bosveld Vastrap

Kosie Beukes

Boeremusiek: Die Kalfie Wals

Boeremusiek - Vir Ons Ysters

Jakarandameisie

Kosie Beukes speel die Blou Bul liedjie

Kaapland Boereorkes - Blomtyd in Namakwaland

Die Magalies Boereorkes

theoerasmas3.jpg
theoerasmas1.jpg
StJoRautenbach10.jpg
bottom of page